CHERRY GLAMPING
VERLYF & TROU VENUE / ELGIN, WES-KAAPCherry Glamping is die ideale bestemming vir ʼn unieke naweek troue. Ons bied luukse tent-verblyf en verskeie venue opsies in 2 verskillende kampe. Albei kampe het ʼn panoramiese uitsig oor die Elgin-vallei, en ons pragtige en ruim Bell-tente is permanent tussen die bome opgerig. Tente is volledig toegerus, en elke kamp het ʼn Boma, ʼn venue en ʼn volledig toegeruste kombuis. Ons het 33 permanente tente, en kan nog oprig, om in totaal tot 150 mense te akkommodeer. Daar is ook ʼn “cabin”, apart van die 2 kampe. Dit is ideaal vir die trou paartjie.
Daar is geen venue fooi indien al jou gaste oorbly nie, ‘n venue fooi word slegs gehef op gaste wat nie oorbly nie. Seremonie en onthaal opsies sluit in; ‘n glas lokaal, ʼn Bedoeïen-tent bedekte dek in ʼn woud, ʼn “populierboom”-kapel, woud seremonie areas, en pragtige oop ruimtes. Julle het eksklusiewe gebruik van albei kampe en venues oor die naweek.
Error: Contact form not found.
KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER
Error: Contact form not found.
GEPUBLISEER OP MOOI TROUES
MEER INLIGTING
KLIËNTE RESENSIES
Geen resensies op die oomblik nie.
Error: Contact form not found.